
| Life is short, live it! Love is sweet, feel it! Anger is injurious, dump it ! Troubles are momentary, face it ! Memories are 4ever, cherish it |
| Linda have a wonderful valentines day! I love you!! |
|
There can be no happiness if the things we believe in are different from the things we do! |
| Team Management Proposal: Contact Arina Palm of Aether Training at 012-3431073 or e-mail her at info@aethertraining.co.za |
| sal nooit die skinnydip onder die waterval vergeet-my enigste grootste liefde-jy |
| om mense wat in die gevangenise is wat vrywillig wil sterf dat hulle dalk ingespuit mag word |
| Love your Pets use a House Sitter Home PET Gardens call me 073 620 0165 NW only |
| My taal,ras,kultuur en geloof vorm my "EK". As ek neerkyk op n ander se "EK" dan diskrimmineer ek, maar om my "EK" uit te leef is tog Godgegewe |
| Think about the future.Celebrate life, and be positive |
| Robbie Wessels (Puna) Leeuloop saam met die Blou Bul Babes! By OppiDam - Hartbeespoortdam. 16 Maart. Vir besonderhede skakel Zelda by 083 247 4746 |
| Liewe Rika en Ciska .Baie geluk met julle verjaardae in Maart 2007 - 11 & 5 "Mag die Here julle met gesondheid, vrede en geluk seen. Mag al julle drome waar word." |
| ALMAL IN SA SOEK IEMAND OM HULLE TE LEI TEEN MISDAAD.DIE WARE EEN OM JULLE TE LEI IS JESUS.T MARIE |
| as ek, maar net liefde kan kry,soos ek kan gee |
| die mens moet ophou om die een diereryk voor die ander te trek. Gee almal stemreg |
| Wees gemotiveerd, doelgerig en doen jou beste! |
| 2 ou tannies sit in die kerk. Die een fluister:'My boude raak aan die slaap.' Haar vriendin antwoord:'Ek weet, ek het hulle al 3 keer hoor snork!' |
| Vir al die spesiale mense in my lewe onthou: Die lewe is kort - maak tyd om lief te he, verhoudings te herstel, kaalvoet te loop in die reen, f |
| do what can with what you have where you are |
| Oningeligtes besef nie dat met hekse-jagtery op die De la Rey-liedjie, die vermaarde van Blerk 'n baie vermoeende man word nie! |
| DIE DUIWEL VERSKYN VOOR GATIEP EN SE 'KEN JEI MEI' GATIEP: NEI MASTER NOG NOOIT GESIEN. DUIWEL: HEI GATIEP EK IS SO FAMOUS BY ALMAL 'EK IS THE |
| Gaan lees 2 Timoteus 3 & almal sal verstaan hoekom die lewe so geweldadig is. Die wereld het sy rug op die Here gedraai. Kom ons begin weer BID. |
| Vincent, Cezanne hoop julle het die dag geniet, met Luca en Stompies by Badplaas-Van Oupa en Ouma de Beer. |
| Wyse woorde van my mentor Lappies:"Met enige krisis in die lewe,hou kop en bly kalm! Geen storm is te erg om te oorkom!'' |
| vul jou inkomste aan,lewenslank,deur net R320 te bel. Tel pieter 082 853 8035 |
| hi ek is 47jr jonk and i'm down on my knee's begging you please please help me ! Ek WIL N BARBER WEES LEER MY ASB EK SAL BETAAL OOK PTA |
| steve jy is man so reg na ouma se hart ons is jy boer en engilish vriende |
| Kan iemand 'n vakature-gids vir 55 en bo in SA opstel en maak werk om ons steeds aktief te hou? Milet |
| New Business Opportunity in South Africa. Start your own Business for R100. Go to www.passiveincomes.co.za/bernard for further info. |